Back to Remote jobs   >   All Others   >   coordinator
District Coordinator Karoo @Solidariteit Beweging
All Others
Salary unspecified
Remote Location
Employment Type full-time
Posted Today

[Hiring] District Coordinator Karoo @Solidariteit Beweging

Today - Solidariteit Beweging is hiring a remote District Coordinator Karoo. 💸 Salary: unspecified 📍Location: South Africa

Role Description

AfriForum is op soek na 'n dinamiese, verantwoordelike en gemeenskapsgerigte distrikskoördineerder vir die Karoo-gebied om AfriForum se strategie op plaaslike vlak uit te voer en sterk, volhoubare gemeenskappe binne die distrik te help vestig en ontwikkel.

Die suksesvolle kandidaat sal 'n sleutelrol speel in die ondersteuning en uitbreiding van AfriForum se plaaslike strukture, gemeenskapsveiligheid, projekte en ledegroei, asook in die koördinering en groei van AfriForum se kommersiële produkte en dienste in die distrik. Die volgende word onder meer van die suksesvolle kandidaat verwag:

  • Vestig, ondersteun en versterk AfriForum-takke, -buurtwagte, -gemeenskapsforums en ander plaaslike AfriForum-strukture.
  • Identifiseer en ontwikkel vrywilligers, gemeenskapsleiers en portefeuljebeamptes.
  • Help gemeenskappe om volhoubare selfdoenprojekte en plaaslike vermoë te ontwikkel.
  • Bou en versterk gemeenskapsveiligheidstrukture en ondersteun die implementering van veiligheidsinisiatiewe.
  • Koördineer die uitrol van AfriForum se nasionale projekte binne die distrik.
  • Identifiseer opleidingsbehoeftes en koördineer opleiding en ontwikkeling van plaaslike strukture en vrywilligers.
  • Bevorder media-, bemarkings- en ledegroei-inisiatiewe.
  • Lewer professionele kliëntediens en bou sterk verhoudings met bestaande en voornemende kliënte.
  • Identifiseer en ontwikkel nuwe kommersiële en verkoopsgeleenthede.
  • Koördineer operasionele dienslewering, personeel, projekte en hulpbronne.
  • Verseker verantwoordelike bestuur van voertuie, toerusting, bates en administrasie.
  • Monitor personeelprestasie en ondersteun goeie spanwerk, produktiwiteit en diensgehalte.
  • Verseker akkurate administrasie, finansiële beheer en verslagdoening.

Qualifications

  • Eenjaar- tot driejaardiploma in regte, omgewingsake, plaaslikeregeringsake, veiligheid en/of projekbestuur.
  • Twee tot drie jaar ondervinding in regte, omgewingsake, plaaslikeregeringsake, veiligheid en/of projekbestuur.

Requirements

  • Sterk verhoudings met mense en gemeenskappe kan bou.
  • Goede leierskap-, organisasie- en koördineringsvaardighede beskik.
  • Oplossingsgerig en verantwoordelikheid kan neem.
  • Gemaklik is om met vrywilligers, personeel, gemeenskapsleiers en kliënte te werk.
  • Sterk kommunikasie- en kliëntediensvaardighede het.
  • Verskeie projekte en prioriteite gelyktydig kan bestuur.
  • Kommersieel ingestel en geleenthede vir groei kan identifiseer.
  • Akkuraat en verantwoordelik met administrasie en hulpbronne omgaan.
  • AfriForum se waardes en gemeenskapsgerigte benadering kan uitleef.

Company Description

Before You Apply
️
remote Be aware of the location restriction for this remote position: South Africa
‼ Beware of scams! When applying for jobs, you should NEVER have to pay anything. Learn more.
Back to Remote jobs   >   All Others   >   coordinator
District Coordinator Karoo @Solidariteit Beweging
All Others
Salary unspecified
Remote Location
Employment Type full-time
Posted Today
Apply for this position
Did not apply ✓
Applied ✓
Sent Follow-Up ✓
Interview Scheduled ✓
Interview Completed ✓
Offer Accepted ✓
Offer Declined ✓
Application Denied ✓
Unlock 130,000+ Remote Jobs
️
remote Be aware of the location restriction for this remote position: South Africa
‼ Beware of scams! When applying for jobs, you should NEVER have to pay anything. Learn more.
Apply for this position
Did not apply ✓
Applied ✓
Sent Follow-Up ✓
Interview Scheduled ✓
Interview Completed ✓
Offer Accepted ✓
Offer Declined ✓
Application Denied ✓
Unlock 130,000+ Remote Jobs
×
Apply to the best remote jobs
before everyone else

Access 130,000+ vetted remote jobs and get daily alerts.

4.9 ★★★★★ from 500+ reviews

⚡ 132,194+ remote jobs, refreshed hourly

🔔 Real-time alerts: Apply first, direct to employer

🛡️ Vetted companies, no scams, true remote only

Unlock All Jobs Now

Maybe later